Natuurlike Medisyne

Waarom het ons ons vertroue in natuurlike medisyne verloor? In hierdie Engelse video bespreek Dr. Eric Berg waarom natuurlike medisyne geïgnoreer en soms selfs as snert afgemaak word. Hy bespreek ook ‘n paar natuurlike middels wat nodig is om algemene gesondheidsprobleme te bekamp. BELANGRIKE PUNTE UIT DIE VIDEO Historiese verskuiwingLees Verder